Laerskool Voorpos
Ons sal antwoord op jou roepstem

Naskool en Vakansieskool

Ons naskool is in vakansietye ook beskikbaar.  Kontak gerus vir Me Ansie Ellis of Me Adelle Erasmus om meer inligting te kry rakende die tye en kostes.


2023

Inskrywingsvorms is ook by die kantoor beskikbaar.

 






Na inskrywing, moet ‘n kalender maand skriftelik kennis gegee word, indien u leerder nie meer van die naskool gebruik gaan maak nie.

Maak asseblief direk met Me Adelle Erasmus kontak vir enige navrae rakende die naskool.


 Bankbesonderhede:

ABSA Tjek

90490028

Takkode: 632005

Verwysing: Familiekode+NS

Faks / e-pos bewys van betaling na Adelle 

0123323055 / E-pos finansies@laerskool-voorpos.co.za



Naskool Bestuurshoof - Me Ansie Ellis

 

Vakansieskool

 

Ons het ook vakansieskool vanaf 06:30 tot 17:30 teen R 100.00 per dag.  Maak asseblief seker dat u betyds reëlings tref.