Hier bou ons vir die toekoms.
- Om Christelike waardestelsel, waarbinne opvoeding en onderrig uitnemend is, te vestig, in stand te hou en uit te bou.
- Om met die oog op sinvolle betrokkenheid in die samelewing, binne die kulturele raamwerk van die gemeenskap groei en ontwikkeling van die kind te verwesentlik.
- Om diens aan die gemeenskap te lewer.