Wens vir 2017

Mag 2017 die beste jaar ooit wees.

Ons bid vir u as gesin net voorspoed toe vir die jaar. Mag u geluk en sukses in u persoonlike lewe, saam met u familie en ook in u beroep smaak.

Mag ons almal hierdie jaar spore van liefde, respek, integriteit, lojaliteit en trots in ander se lewens laat. Mag ons God se voorbeeld volg en so leef dat almal Hom in ons harte kan sien.


Ons Graad 7's vir 2017