Daar was darem geleentheid die jaar vir ons leerders om deel te neem aan die Kunswedstryd. Dit was wel virtueel, maar ons is dankbaar vir die kans wat die leerders gehad het om hul te kon uitleef in die kultuur area.
.