Om 'n Christelike waardestelsel, waarbinne opvoeding en onderrig uitnemend is, te vestig, in stand te hou en uit te bou.
Om met die oog op sinvolle betrokkenheid in die samelewing, binne die kulturele raamwerk van die gemeenskap, die groei en ontwikkeling van die kind te verwesenlik.