Indien u as ouer/voog nie toestemming gegee het vir plasing van foto’s van u kind nie, kan dit verwyder word.
Neem kennis dat dit ‘n langdurige proses is om elke foto te filtreer teenoor u toestemmingsbrief. Ons wil graag foto’s plaas van aktiwiteite wat plaasvind.
“’n Foto spreek ‘n duisend woorde.” U keuse en privaatheid word gerespekteer.
Stuur asseblief ‘n e-pos aan lvp@laerskool-voorpos.co.za met ‘n verwysing en rede vir verwydering van ‘n foto/foto’s en ons verwyder dit so vinnig as moontlik.
SKOOLTYE:
Maandag – Donderdag: 07:25 – 13:45
Vrydag: 07:25 – 13:15