Oefentye: (Oggende 06:30) Afrigting deur ons skool se afrigter Cornelia du Plooy.
Dae word vasgemaak aan die begin van die kwartaal.
Liga's vind plaas gedurende die eerste en derde kwartaal.
Skoolkampioenskap vind einde van die derde kwartaal plaas.
Briewe: