Laerskool Voorpos
Ons sal antwoord op jou roepstem

Skakelpersoon: Me Adelle Erasmus 

Skoolgeld word oor die eerste elf maande betaal en is maandeliks streng vooruitbetaalbaar. Alle skoolgeld moet opbetaal wees voor of op die 1'ste November van die jaar




Skoolgelde vir 2023:




Bankbesonderhede:




ABSA Tjek

90490028

Takkode: 632005

Verwysing: Familiekode

Faks / e-pos bewys van betaling na Adelle 

0123323055 / E-pos finansies@laerskool-voorpos.co.za


Ons het kaart fasiliteite ook beskikbaar.


'n Vrystellingsaansoekvorm moet deur die ouer van die leerder by die kantoor afgehaal word. Daar word vir die ontvangs van die vorm geteken en weer wanneer dit by die kantoor ingedien word.