Afrikaans – Huistaal (Fokus op luister- en praatvaardighede, ontluikende lees- en skryfvaardighede.)
Wiskunde (Fokus op getalle, bewerkings, verwantskappe, patrone, vorms, meting en datahantering.)
Lewensvaardighede (Ons gebruik een tema per week waarin ons nuwe woordeskat leer. Ons fokus op persoonlike en sosiale welsyn, visuele kunste, uitvoerende kuns (dans en musiek) en ook fisiese (liggaamlike) opvoeding.)