Laerskool Voorpos se voorkeurkommunikasie-metode is elektronies. Dus sal u alle skrywes (uitsluitende die met skeurstrokies) per e-pos ontvang. . Indien u 'n hardekopie verlang, kan u slegs die kantoor verwittig en daar sal dan aan die leerder 'n hardekopie voorsien word. Maak asseblief seker dat u kontakbesonderhede ten alle tye op datum is.
NUUSBRIEWE
Nuusbrief 18 September 2023 geteken_1.pdf (249.77KB) |
Nuusbrief 18 September 2023 geteken_1.pdf (249.77KB) |
SAALOPENING