Laerskool Voorpos
Ons sal antwoord op jou roepstem

Fotogallery

Ons fotogallery het geskuif. Gaan kyk gerus op ons Facebook-blad: Laerskool Voorpos - Amptelik, na al die nuutste fotos. 

Alle fotos wat deur ons skoolfotograaf Maricka Basson geneem word, sal te koop beskikbaar wees by die onderstaande skakel. Elke gallery sal vir 'n maand beskikbaar wees waarna dit sal verval. Alle gallerye is ook met 'n wagwoord beskerm om ons leerders se privaatheid te respekteer. U kan die wagwoord by die kantoor aanvra deur 'n e-pos te stuur aan lvp@laerskool-voorpos.co.za.


https://rosehillphotography.shootproof.com/